Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Violets veg vir sege

Violets veg vir sege
 
2007-08-02


DIE Violets Rugbyklub moes verlede Saterdag hard veg om ’n oorwinning teen Busy Bees te verseker.

Ten spyte van die sterk wind en reën het Violets hulleself goed van hul taak gekwyt om ’n naelskraap sege van 17-14 te behaal.

Die agttal van Violets het die vaste fasette oorheers om sodoende die wedstryd in hulle guns te laat swaai.

Newman Dennis het Violets se enigste drie gedruk terwyl Ronwan Anderson vier strafskoppe deur die pale gestuur het.

Die tweede en derde spanne van Violets het onderskeidelik 19-0 en 25-5 gewen.

* Violets Rugbyklub speel Saterdag ’n wegwedstryd teen Vikings. Die bus vertrek om 11:00 vanaf Groenheuwel. Die klub bied volgende Vrydag ’n disco by Charlies aan.



More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za