Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Laaste kans vir atlete

Laaste kans vir atlete
 
2007-08-08


DIE Nedbank SA 10km kampioenskap vind Saterdag by Coetzenburg in Stellenbosch plaas.

Hierdie ope-wedloop bied ’n 5km pretloop asook ’n uitdaagreeks vir leerders. Die 10km wedloop begin om 08:10 in Victoriastraat terwyl atlete by die pretdraf 40 minute later in Eerste Laan sal wegspring.

Dit is die laaste geleentheid vir atlete om te kwalifiseer vir die span wat 14 Oktober aan die Wêreld Padwedloopkampioenskap in Udine, Italië, aangebied gaan word.

Vir meer inligting, skakel Boland Atletiek by 021-868-0007.



More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za