Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Paarliet wen Stellenbosch bergfietsuitdaag wedren

Paarliet wen Stellenbosch bergfietsuitdaag wedren
 
2007-08-08


DIE Paarlse bergfietsryer Petrus Malherbe het Saterdag die 60km Stellenbosch Bergfiets Uitdaging gewen.

Nagenoeg 1700 jaers het aan die 60km, 35km en 15km wedrenne deelgeneem wat by Paul Roos se Markotter-velde begin en geëindig het.

Alhoewel die ongure weer van verlede week nêrens in sig was nie, het die glibberige toestande tóg sake vir die ryers moeiliker gemaak as wat aanvanklik verwag is.

Malherbe het die 60km roete in 2h58min54s klaargemaak terwyl nóg ’n Paarliet, Franso Steyn, die agtste plek verower het.



More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za