Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Violets-rugby snoei Vikings

Violets-rugby snoei Vikings
 
2007-08-08


DIE Violets Rugbyklub het die afgelope naweek fantastiese oorwinnings teen die Atlantis Vikings behaal.

Die eerste spanne se pakke voorspelers het goed teen mekaar opgeweeg, maar Violets het aanvanklik gesukkel om op dreef te kom.

Nadat hulle hul ritme gevind het, was dit neusie verby vir die Vikings.

Dorrian Isaacs, Newman Dennis, Gerswan Mouton en Jeff Herklaas het elkeen ’n drie gedruk.

Ronwan Anderson het met twee doel- en vier skepskoppe geslaag.
Violets II het hul kragmeting 20-7 gewen terwyl Violets III met 36-9 geseëvier het.



More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za