Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Gardens ploeg met Wesleys

Gardens ploeg met Wesleys
 
2007-08-08


DIE eerste rugbyspan van Young Gardens het Saterdag ’n belangrike wegoorwinning behaal nadat hulle 25-10 met Young Wesleys afgereken het.

Die besoekers het teen rustyd 5-3 voorgeloop en het letterlik in die tweede helfte die krane oopgedraai.

Kort voor die einde van die wedstryd het Gardens hul plaasvervangers ingestuur.

Dit het tot drie vinnige drieë aanleiding gegee wat die wedstryd uit hul opponente se hande te neem.

Riaan Daniëls, Charl Hendricks, Randall George en Roberto van Schoor het die drieë vir Gardens gedruk. George en Van Schoor het elkeen met een doelskop geslaag.

* Young Gardens speel Vrydag ’n wegwedstryd teen UWK. Die bus vertrek om 18:00.

Vir inligting, skakel Godfrey Gertze by 084-618-9072.



More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za