Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Wondere verrig

Wondere verrig
 
2007-08-08


AL drie my lank verwagte bouplanne is eensklaps Woensdagmiddag 1 Augustus goedgekeur en afgehandel, net voor my brief “Waarheen is beplanningsafdeling op pad?” op Donderdag 2 Augustus in die Paarl Post moes verskyn!

Byna elf maande gesukkel, ‘n briefie aan u koerant en siedaar, ek kan ook nou wettig bou. Baie dankie Paarl Post.

Getroue Paarl Post leser



More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za