Sakekamer byeen
2007-08-08
DIE nuwe nasionale kredietwet het onlangs in werking getree en daar word wyd oor gepraat, veral in terme van kredietverlening en impak op besighede.
Kom vind uit hoe dit sakelui in die Paarl sal raak by die volgende vergadering van die Paarl Sakekamer op 21 Augustus by die Oude Paarl Hotel om 19:00. Die spreker is prokureur Tanya Jooste wat die aanbieding doen namens Absa Bank.
Bespreek by Serene tel 021-872-6528.
More
News
|