Vermaak in teaters
2007-08-08
DIE absurde komedie, “Gelukkig elke dag”, deur die Estoniese dramaturg Jaan Tätte en vertaal deur Saartjie Botha, is te sien tot Saterdag om 16:15 in die HB Thom Teater op Stellenbosh.
Kaartjies is R30 (R20 vir studente). Vir besprekings en meer inligting, skakel 021-808-3216.
*By die Simonsvlei teater in die Paarl op 23 Augustus tree die Boulevard Blues Band op en 30 Augustus sal Zak van Niekerk en Band gaste vermaak. Vir meer besonderhede, kontak Lynette Griessel by 021-863-3040 of info@simonsvlei.co.za.
More
News
|