Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Dans op boeremusiek

Dans op boeremusiek
 
2007-08-08


’n BOEREMUSIEKDANS word Vrydagaand aangebied by die Wingerd, waar Ryno Kemp se orkes die musiek sal verskaf.

Toegang R20 (R30 nie-lede). Skakel Ciceel Wentzel by 083-346-7083.

Vier plaaslike boeremusiekorkeste het die afgelope naweek deelgeneem aan die suidstreek boeremusiek-orkeskompetisie in Port Elizbeth. Drie van die orkeste, Ryno Kemp , Danie Willemse en Piet Visser het deurgedring na die nasionale kompetisie in Oktober.



More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za