Leefstylkalender
2007-08-08
Slow Weekend. This weekend Robertson Wine Valley celebrates the “Robertson Slow”, with 19 wineries from the area welcoming visitors into homes, to their dining tables and onto their farms. For more information, call 021-625-1108.
Blomme. Die gebruik van kruie en blomme in geregte vir die tafel word Vrydag 17 Augustus om 10:00 in Kikka restaurant in die Paarl gedemonstreer. Kaartjies teen R120 (R135 nie-lede) sluit benewens die demonstrasies, ook glühwein en ’n drie-gang ete in. Bespreek teen 13 Augustus by Martha Roux (021-863-1479) of Trucia O’Grady (021-872-8101).
Soup. Visitors are invited to drop by Nederburg in Paarl for a glass of bubbly, followed by homemade soups paired with wines and patés till 22 September. The price is R65 per person, including two glasses of wine. For bookings, call Sunette Rust at 021-862-3104.
Compassionate Friends. Daar is ’n ondersteuningsgroep in die Paarl vir ouers (gesinne) wat ’n kind of kinders aan die dood afgestaan het. Navrae by 021-872-3613.
Tik-hulp. Die St Josephs AME-kerk in Bougaardstraat, Paarl, bied berading en voorbidding vir mense wat met die Tik-probleem worstel. Skakel eerw Keith Links by 076-450-4198 oor byeenkomste Dinsdae en Donderdae van 10:00 tot 12:00.
Drug Abuse. Do you or a member of your family have a problem with substance abuse? Drug Wise can help. Call Anne-Marie at 021-872-3297.
Klasse. By die Breytenbachsentrum op Wellington word behalwe uitstallings, funksies en seminare, ook drama en mosaïek en keramiekklasse aangebied. Vir meer inligting, skakel Lelani by die sentrum by 021-873-2786.
Angs en depressie. Daar is ’n ondersteuningsgroep wat in die Paarl vergader, vir mense wat depressie en angs ervaar, in hul herstelfase is, asook gesinslede wat ondersteuning bied. Vir meer besonderhede, skakel 021-872-7466. For more information, call 021-625-1108.
Blomme. Die gebruik van kruie en blomme in geregte vir die tafel word Vrydag 17 Augustus om 10:00 in Kikka restaurant in die Paarl gedemonstreer. Kaartjies teen R120 (R135 nie-lede) sluit benewens die demonstrasies, ook glühwein en ’n drie-gang ete in. Bespreek teen 13 Augustus by Martha Roux (021-863-1479) of Trucia O’Grady (021-872-8101).
Soup. Visitors are invited to drop by Nederburg in Paarl for a glass of bubbly, followed by homemade soups paired with wines and patés till 22 September. The price is R65 per person, including two glasses of wine. For bookings, call Sunette Rust at 021-862-3104.
Compassionate Friends. Daar is ’n ondersteuningsgroep in die Paarl vir ouers (gesinne) wat ’n kind of kinders aan die dood afgestaan het. Navrae by 021-872-3613.
Tik-hulp. Die St Josephs AME-kerk in Bougaardstraat, Paarl, bied berading en voorbidding vir mense wat met die Tik-probleem worstel. Skakel eerw Keith Links by 076-450-4198 oor byeenkomste Dinsdae en Donderdae van 10:00 tot 12:00.
Drug Abuse. Do you or a member of your family have a problem with substance abuse? Drug Wise can help. Call Anne-Marie at 021-872-3297.
Klasse. By die Breytenbachsentrum op Wellington word behalwe uitstallings, funksies en seminare, ook drama en mosaïek en keramiekklasse aangebied. Vir meer inligting, skakel Lelani by die sentrum by 021-873-2786.
Angs en depressie. Daar is ’n ondersteuningsgroep wat in die Paarl vergader, vir mense wat depressie en angs ervaar, in hul herstelfase is, asook gesinslede wat ondersteuning bied. Vir meer besonderhede, skakel 021-872-7466.
More
News
|