Praatjie by diabetes-aand
2007-08-08
DIE Paarl Diabetes Ondersteuningsgroep vergader Woensdag 15 Augustus om 19:00 in die Holy Trinity-saal, Hoofstraat, Paarl.
Die onderwerp is neuropatie met as spreker dr Wim Gericke.
Vergaderings vir belangstellendes is elke derde Woensdag van die maand en bywonings is gratis.
Navrae by Kamaretha Beckert 021-871-1808 of Gerrit Malan 021-871-1389.
More
News
|