DIE Calvary Sangers Gospel Sanggroep van die Paarl bied Sondag ’n sangmiddag aan om 15:00 in die Bethel Congregational Kerksaal in Evansstraat inPaarl-Oos.
Toegang is R7 (R3 kinders). Die opbrengs is ten bate van'n teeparty vir senior burgers.
* ’n Gospel konsert met die Paarl Valley Gospel Choir word 19 Augustus by die Mbekweni gemeenskapsaal gehou. Die koor bestaan uit veertien mans van Mbekweni