Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Herlewingsdienste

Herlewingsdienste
 
2007-08-08


’n REEKS herlewingsdienste sal aangebied word deur Herlewing SA en die Paarl Leraarskring van 2 tot 6 September by die Toringkerk in die Paarl.

Dr Harold Peasley sal Sondag 2 September om 18:00 preek oor “The revival we need”.

Dr Izak Burger praat op Maandag 3 September om 19:00 oor “Kyk ek gaan iets nuuts doen”.

Dinsdag 4 September om 19:00 sal dr Francois Carr praat oor “Lewe deur die Gees”.

’n Diens oor “Intimacy with God” sal gehou word deur dr Richard Blackaby op Woensdag 5 September om 19:00.

Donderdag 6 September sal beide dr Henry Blackaby en dr Richard Blackaby gesels oor drie verskillende onderwerpe by ontbyt, middagete en die aanddiens.

By die ontbyt om 07:15 tot 09:00 by Nelson’s Creek Landgoed sal hulle gesels oor “Leiers wat ander beïnvloed”. Koste is R130.

Die middag van 11:30 tot 15:30 sal ’n middagete geniet kan word en die twee doktors sal gesels oor “Wie is ’n leier”. Die koste is R60.

By die aandbyeenkoms in die Toringkerk sal daar ’n kursus aangebied word oor “Intimiteit met God”.

Vir besprekings vir ontbyt en middagete Donderdag en navrae, skakel 021-872-7452 of Gawie 072-341-3946 of Daleen 073-183-5041.



More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za