Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Sondagblues by die Waterpoel

Sondagblues by die Waterpoel
 
2007-08-16


SO gewild was hy nou die dag by die Waterpoel in Windmeul, dat Jan Blohm Sondagaand vir die tweede keer met kitaar in die hand by dié teater gaan kuier.

Ryno Velvet gaan ook optree en saam sal hulle gaste vermaak met rock, ballades en blues.

Blohm toor met klank en instrumente en meen: “Ek voel nie die kick as ek voor duisende speel nie, gee my ‘n klein gehoor, dit fuel my lewensaar.”

Die optrede by die Waterpoel begin kort ná 20:00, maar die deur open 19:00. Daar is slegs 50 sitplekke, met kaartjies teen R70.
Verversings sal te koop wees. Skakel Trudy by 082-896-9863.



More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za