Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Lekker biltong-plesier

Lekker biltong-plesier
 
2007-08-16


DIT is selde dat mens enige positiewe kommentaar aangaande jag in ’n koerant of tydskrif lees. Dit was dus vir my ’n aangename verrassing toe ek op Donderdag 2 Augustus Lise Beyers se ‘Post Scriptum’ in die Paarl Post lees.

Ek is bly dat daar darem nog mense is wat die waarheid en die werklikheid van jag insien.

Ek gee ’n uittreksel uit my outobiografie, ‘The Last Safari’, wat hopelik binnekort verskyn: “The ultimate challenge which faces us is to create a culture of hunting, respect for the animal, and the spirituality that takes it to a higher level than a mere trophy on the wall, or venison on the table. Hunting is conservation in its purest form.”

Basie Maartens



More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za