Spogskou
2007-08-16
DIE jaarlikse Agri Megaweek wat vanaf 29 Augustus tot 1 September in Bredasdorp plaasvind, spog met ‘n nuwe uitbreiding, naamlik ‘n volwaardige perdeprogram met ‘n groot verskeidenheid aktiwiteite.
Hierdie program beloof om vanjaar ‘n prag inset by die Agri Megaweek te wees, met vertonings van donkie, muilspanne en ryperde. Navrae by 021-424-2890 of besoek www.agrimega.co.za.
More
News
|