Wees kankerslim
2007-08-16
ONTVANG asseblief die Toktokkies vriendelik by jou woning tussen Augustus en Oktober, want hulle gaan vertel van die waarskuwingstekens vir kanker.
Al bereik KANSA daardeur net een persoon per straat, is dit een persoon wat kennis rondom kanker opgedoen het en dus ingeligte besluite rondom sy/haar lewenstyl kan neem om kanker te voorkom.
Kontak die Toktokkie leier, Elsa Dauth by 021-873-3425 of 082-473-4547.
More
News
|