Blommetoer
2007-08-16
DIE Charleston Hill-groep van Annunciation Kerk bied ’n bommetoero aan op Saterdag 25 Augustus.
Die bus vertrek om 07:00 vanaf die kerk na Clanwilliam se Blommeskou, Citrusdal vir sitrusvrugte en Lambertsbaai vir vis.
Kaartjies kos R100.
Bel toerleier John Goliath 021-862-0089 en 072-699-7402.
More
News
|