Boeredans
2007-08-16
’n BOEREMUSIEKDANS word gehou by Laerskool Noord-Eind se skoolsaal met die orkes van Chris Theron op 24 Augustus om 20:00.
Almal word vriendelik uitgenooi om die aand te kom geniet.
Toegang is R20 vir lede (R30 nie-lede).
Vir besprekings, skakel Ciceel Wentzel by 083-346-7083 en vir ander navrae die voorsitter Johann Wentzel by 083-357-4552.
More
News
|