Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Bester verras in WP Duathlon Kampioenskappe

Bester verras in WP Duathlon Kampioenskappe
 
2005-06-02


DIE WP Duathlon Kampioenskappe het Sondag by Elsenburg plaasgevind.

Heelwat Paarl-atlete het goed gevaar, met Marie Briers-Louw wat derde was in die o.11 meisie-afdeling, Nandy Bester tweede in die o.15 meisies en Martie Stoumann tweede in die vroue 35-39 jaar.

Dirkie Bester het verras toe hy die WP titel in die o.18 seuns-afdeling verower het.

In die half-distansie afdeling was Lerine Bester en Lize Marce eerste en tweede in die vroueafdeling, en Hein Kroff derde in die mansafdeling.



More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za