Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Vermaak by die Waterpoel

Vermaak by die Waterpoel
 
2007-08-23


DIS pop, folk, en alternatiewe musiek. Dis lekkerlagstories en kaggelkuiers op die program by die Waterpoel-teater in Windmeul.

Op 1 September tree Lara Frances op met ‘n spesiale lentedagviering, High on Life.

Hierdie jong sangeres lewer ‘n mengsel van Afrikaanse en Engelse pop en nieu-folk musiek. Snitte soos High on Life en New Age Madonna is al wyd verspreid op die radio gehoor.

Sy het ‘n helder stem wat die monsters van die lewe met verbasende lewenswysheid verdryf.

Kontak Trudy by 082-896-9863 vir bespreking by die teater in Windmeul, langs Rhebokskloof.



More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za