Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Top soliste by Concertofees

Top soliste by Concertofees
 
2007-08-23


DIE program vir Sondagaand se Concertofees in die ouditorium by die Musieksentrum Hugo Lambrechts in Parow is gelaai met top soliste.

Die jaarlikse Concertofees is reeds gevestig as een van die plaaslike musiekhoogtepunte en begin om 19:00.

Felicia Salies (viool) is die eerste student van die Frank Pietersen-musieksentrum in die Paarl wat vir die jaarlikse Concertofees gekeur is.

Die 14 soliste tree op saam met Hugo Lambrechts se simfonie-orkes onder leiding van Leon Hartshorne.

Bespreek by 021-939-9105 of by info@hugolambrechts.co.za.



More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za