Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Paarl fietsryers vaar puik

Paarl fietsryers vaar puik
 
2005-06-02


PLAASLIKE fietsryers het baie goed gevaar tydens die WP Fietsryvereniging se ligabyeenkoms wat Saterdag by Century City gehou is.

In die o.12 afdeling het Emile Jacobs (Paarl Fietsryklub/Kroff Fietse) sy teenstanders onder die stof gery.

Marius Bester ook van Kroff Fietse het op sy beurt gewys hoekom hy tans die SA kampioen is, en ’n maklike sege in die o.16 afdeling behaal, met nog ’n Paarl ryer, Sven Heinsohn, in die tweede plek.

Die Junior-afdeling is ook deur Paarliete oor- heers met Reniell Mathyssen wat die wedren wen, gevolg deur spanmaat Martin Malan in die tweede plek.

Die volgende ligabyeenkoms word Saterdag by Fisantekraal gehou.



More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za