Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Bonsai op hande

Bonsai op hande
 
2007-08-23


SATERDAG tydens die vergadering van die Boland Bonsai Kai sal die beplanning van die oorplantproses bespreek word by ‘n lesing oor hoe om ‘n Bonsai te teken voor hy gevorm word.

Charles Russel, ‘n talentvolle klublid en bekende kompetisiewenner, sal ‘n praatjie lewer oor hoe om ‘n beplande Bonsai te teken en lede word versoek om ‘n potlood en papier saam te bring vir die doel.

Gedagtes sal dan ook uitgeruil word oor die oorplantproses.

Die vergadering begin om 09:00 aan huis van Colin Welch in Welgevallenstraat 19, Dalsig.

Navrae aan Pietman Retief 082-554-1476.



More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za