Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Young Peoples spook hard

Young Peoples spook hard
 
2007-08-23


DIE Young Peoples Rugbyklub moes Saterdag hard spook om ’n 17-11 oorwinning te bewerkstellig teen Hands and Hearts by Daljosafat-stadion.

Die agttal van Young Peoples het goeie balbesit vir die agterlyn verseker.

Sterk verdediging deur die tuisspan het verhoed dat die gevaarlike agterlyn van Hands and Hearts ooit werklik op dreef gekom het.

Francois Julius en Garth Lewis het agter die besoekers se doellyn gaan draai om Young Peoples teen rustyd met 14-5 te laat voorloop.

Hanteerfoute en swak afronding het Young Peoples in die tweede helfte gepootjie en hulle kon verder net met een strafskop slaag.

Young Peoples II het 10-10 gelykop geëindig met die derdespan wat 10-7 gewen het.

* Young Peoples speel Saterdag op Kraaifontein teen Scottsdene. Die bus vertrek om 11:00 vanaf Groenheuwel.



More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za