Kunskalender
2007-08-30
Waterpoel. IN ’n spesiale lentedagviering, op 1 September, tree Lara Frances op by Die Waterpoel-teater in Windmeul. Met die vertoning, High on Life, lewer hierdie jong sangeres ’n mengsel van Afrikaanse en Engelse pop en nieu-folk musiek. Snitte soos High on Life en New Age Madonna is al wyd verspreid op die radio gehoor. Sy het ’n helder stem wat die monsters van die lewe met verbasende lewenswysheid verdryf. Kontak Trudy by 082-896-9863 vir bespreking by die teater in Windmeul, langs Rhebokskloof.
Kunstekaap. Die nimlike Vlooi en sy maters voltooi hulle suksesvolle speelvak by die Kunstekaap Teater môre. Kaartjies van R25 tot R35, te kry van Kunstekaap Bel-’n-Sitplek, of 021-421-7695. Die fees met meer as 80 deelnemende skole bring leerders, opvoeders en ouers byeen in ’n viering van jeugkuns by die Kunstekaap Teater more. Kaartjies kos R25, en is te kry van Computicket.
CD launch. A Paarl singer, Vernot Carolissen, launches his debut gospel CD on 7 September at 18:30 at the Strauss Hall in Klein Drakenstein Road, Paarl East. Tickets are R20 (R10 children) at the door.
Gospel concert. The vibrant gospel musical group, Kunjalo, will present a live concert at the Strauss Hall in Paarl on Sunday 9 September at 18:00, their first in the Boland.
Art. The art exhibition Faces by Sumi Gous will be open at Oranment Gallery in Stellenbosch until 8 September. For more details, call 021-887-2559.
Koringkuier. Caledon hou fees van 6 tot 9 September. Vir meer inligting, besoek die webtuiste www.koringkuier.co.za of e-pos info@feestyd.co.za
Convention. From 13 tot 16 September (10:00 to 18:00), the Cape Town International Convention Centre will come alive to the magic and mystery of the Orchid. Paarlite, Michael Tibbs, president of both the Cape Orchid Society and the SA Orchid Council, is the convenor of this, the biggest orchid convention ever to be held on African soil. Entrance R40 (R25 pensioners and scholars). For information, call 021-869-8644.
Somerkonsert. Zanne Stapelberg met pianis Ean Smit tree Sondag 28 Oktober om 19:00 op by Hugo Lambrechts ouditorium. R70 sluit gratis wyn in. Bespreek by Computicket.
Cargo. Jazzart Dance Theatre & Magnet Theatre present Cargo at Artscape Theatre inc Cape Town on 13, 18, 19, 20 October at 20:15. Book at Computicket or Artscape Dial-a-Seat 021 421 7695.
More
News
|