Padlac in die Paarl
2007-08-30
THE People’s Anti Drug and Liquor Action Committee (Padlac) het onlangs ’n tak in die Paarl gestig en vergader Sondag plaaslik.
Almal wat belang stel in die organisasie, wat teen dwelms en drank veg, kan Sondag om 16:00 meer uitvind by ’n opedag by die Shoprite parkeerarea in Drakensteinweg, Paarl-Oos.
Vir navrae, skakel Arthur Adams by 072-544-7331.
More
News
|