Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Loer in vir geskenke

Loer in vir geskenke
 
2007-08-30


’n GESKENKMARK word van 13 tot 16 September aangebied by Bushman’s Creek in Simondium.

Die mark (wat voorheen by 42onMain gehou is, open 13 September om 18:00 en is die Vrydag, Saterdag en Sondag van 10:00 tot 17:00.

Daar sal vanjaar heelwat pret vir die kinders wees met springkastele, klimrame, gesigverf, spookasem en veel meer.

By die stalletjies sal geskenke, klere, juwele, skilderye, ingemaakte produkte, kinderklere, speelgoed, meubels, huisgoed, blomme en baie mooi goed te koop aangebied word.

Restaurant- fasiliteite is beskikbaar.

Die mark word gereël deur Rosemarie Marais, Sandra Matthee, Adele Grobbelaar, Alet Stofberg en Rina Boltman.

Vir navrae, bel 082-783-3075 of 021-872-5826.



More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za