Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Violets floreer

Violets floreer
 
2007-08-30


DIE spanne van Violets Rugbyklub het verlede Saterdag seker gemaak dat hulle hul teenstanders Thistles tydens ’n wegwedstryd deeglik afgeslag het.

Die wedstryde van aldrie spanne is gekenmerk deur voortreflike hardlooprugby.

Konstruktiewe spel in die vaste fasette het ook bygedra tot die positiewe vloei van die spel.

Die eerste span van Violets het Thistles nie een geleentheid gegun om hul vlerke te sprei nie en het hierdie kragmeting met
55-0 gewen.

Violets II het tydens hul kragmeting met 57-7 gewen en die Thistles-manne behoorlik teen die grond gehad.

Die derde span het die besoekers met 65-5 van die veld gevee het.
Die dag het sonder enige twyfel aan Violets behoort.

Hierdie span speel Saterdag ’n wegwedstryd teen Blakes.

Die bus vertrek om 11:00 vanaf Groenheuwel.



More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za