Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Onderskepdrieë sink Albions

Onderskepdrieë sink Albions
 
2007-08-30


TWEE onderskepdrieë het Albions Rugbyklub Saterdag duur te staan gekom tydens hul 35-27 nederlaag teen Hands and Hearts.

Alhoewel die Paarliete die oorgrote meerderheid rugby gespeel het, het dié twee breekslae deur hul opponente die wind uit hul seile geneem.

Alrich Erasmus (2), Christopher September en Reagan Pietersen het agter Hands and Hearts se doellyn gaan draai met Lincoln du Preez wat twee doelskoppe en ook een strafskop deur die pale gejaag het.

Albions II het 20-8 verloor terwyl Albions III ’n 36-0 nederlaag gelei het.

* Albions Rugbyklub speel Saterdag tuis teen Franschhoek.
Die hoofwedstryd begin om 16:00.



More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za