Kom rock saam by Labori
2007-09-06
’n LEKKER Rock-show word gehou by Hoërskool Labori op Woensdag 19 September om 19:30.
Die plaaslike rockband van Hoërskool Labori, Fynbos, asook Vandemonium van Wellington sal in aksie wees.
Hierdie twee bands het deelgeneem aan die Rockspaaider 2007 Battle of the Band, maar nie na die Streekfinale deurgedring nie.
Daar gaan die aand ’n CD-opname van Fynbos gemaak word. Kom rock die aand saam teen R10 per persoon.
More
News
|