Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Leefstyl-kalender

Leefstyl-kalender
 
2007-09-06


Dementia. Join the Dementia SA support group today at 10:00 at Groenleegte Medical Centre in Paarl. Do you know anyone struggling to come to terms with or the management and care of someone with Alzheimer’s disease or dementia? Dementia SA provides support, awareness, counselling and training. Contact 021-421-0077.

Blommeskou. Die Caledon veldblommeskou is hierdie naweek oop vir die publiek. Vir besonderhede, skakel Adriaan Hanekom by 028-214-1016.

Afhanklikheid. Die Christelike Afhanklikheidsdiens vergader vanaf 10 September elke Maandagaand 19:30 by die ACVV-kantoor in Gimnasiumstraat. Almal is welkom en toegang is gratis. Kontak Christo Jacobs by 021-863-2076.

Kamp.Voluit vir Jesus kamp word aangebied van 14 tot 16 September by Sandbaai op Hermanus. Die koste is R390 (verblyf en etes ingesluit). Kontak Ilze by 021-881-3708.

Donate blood. Donors can attend clinics on Thursdays (10:00 to 19:30) in Main Street, Paarl. Prospective donors are reminded to have something to eat before donating. Any person older than 17 years, weighing more than 50kg and who leads a safe and healthy lifestyle, can donate blood. For information, contact the Western Province Blood Transfusion Services on 021-507-6300.

Compassionate. Daar is ’n ondersteuningsgroep in die Paarl vir ouers (gesinne) wat ’n kind of kinders aan die dood afgestaan het. Navrae by 021-872-3613.

Tik-hulp. Die St Josephs AME-kerk in Bougaardstraat, Paarl, bied berading en voorbidding vir mense wat met die Tik-probleem worstel. Skakel eerw Keith Links by 076-450-4198 oor byeenkomste Dinsdae en Donderdae van 10:00 tot 12:00.

Drug Abuse. Do you or a member of your family have a problem with substance abuse? Drug Wise can help. Call Anne-Marie at 021-872-3297.

Diabeet. Vergaderings vir diabete en belangstellendes word elke derde Woensdag van die maand gehou in die Holy Trinity-saal, Hoofstraat, Paarl. Navrae by suster Kamaretha Beckert by 021-871-1808 of Gerrit Malan 021-871-1389.

Angs en depressie. Daar is ’n ondersteuningsgroep in die Paarl vir mense wat depressie en angs ervaar, in hul herstelfase is, asook gesinslede wat ondersteuning bied. Skakel 021-872-7466.

Jeug. Die sentrum vir jeug- en familiebediening van die Hugenote Kollege, Space, in Pentzstraat, Wellington, verskaf pastorale begeleiding vir jongmense met probleme soos groepsdruk, selfmoordneigings, dwelmafhanklikheid en gesinsgeweld Woensdae tussen 14:00 en 16:00 teen ’n fooi van R20. Kontak Gielie Loubser by 021-873-2736.

DIE Paarlse Liggiesfees vind plaas 7 en 8 Desember, gevolg deur die “Carols by Candlelight” geleentheid op Sondag 9 Desember.
Stalletjiebesprekings open eerskomende Maandag. Aansoekvorms is beskikbaar by Paarl Inligtingskantoor op die hoek van Hoof- en Auretstraat gedurende kantoor-ure op weeksdae 08:00 - 17:00.
* Talentvolle sangers en dansers in die Vallei word genooi om hulle name en kontaknommers in te dien as hulle belangstel om ‘n oudisie af te lê vir optrede by dié Fees. Oudisies word gereël vir 20 Oktober.



More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za