Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Steun vir diabete

Steun vir diabete
 
2007-09-06


DIE Paarlse Diabetes Ondersteuningsgroep hou ’n vergadering op Woensdag 19 September om 19:00 in die Holy Trinity-kerksaal in die Paarl.

Die onderwerp is “’n gesonde leefstyl” aangebied deur Hanne-Marie van der Merwe en Danelle Jordaan.

Bring enige diabeet of belangstellende saam om hierdie vergadering by te woon.

Die volgende vergadering vind plaas op Woensdag 17 Oktober.

Vir navrae, skakel Kamaretha Beckert 021-871-1808 of Gerrit Malan 021-871-1389.



More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za