Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Maak plakboeke

Maak plakboeke
 
2007-09-06


ALMAL wat ernstig voel oor fotoplakwerk (scrapbooking) kan gerus Saterdag tussen 10:00 en 16:00 地 draai maak by die HJS Klubhuis in Brugstraat.

Konsultante van Creative Memories hou 地 opedag met demonstrasies en uitstallings van hul produkte.

Met behulp van hierdie produkte is dit maklik en vinnig om jou foto痴 en herinneringe te bewaar.

Kom vergewis jouself van al die nuwe produkte wat nou beskikbaar is!

地 Beginnerswerkswinkel vir kinders ouer as 10 jaar word aangebied van 14:30-15:30.

Tydens hierdie sessie sal kinders gehelp word om 地 foto-kaartjie te maak.


Bring 地 mooi foto (van jouself, byvoorbeeld) en maak 地 kaartjie om te pos aan Ouma of Ousus!

Alle ander material word verskaf en is ingesluit by die toegang van R25 per kind.

Vooraf besprekings kan gedoen word by 021-863-2364 of 082-569-9369.



More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za