Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Jeugweek in Wellington

Jeugweek in Wellington
 
2007-09-06


DIE jeug van die gemeente Beacon of Light nooi alle jongmense uit na hul jeugweek wat gehou sal word van 23 tot 30 September te St Georgestraat, Weltevrede, Wellington.

Die tema is: “If we stand together we can make a change”.

Die jeugweek word afgeskop die Sondagaand met ’n lewendige Prys en Aanbidding deur die gemeente se prys- en loofspan.

Die prediker is pastoor André Hendricks.

Die Maandagaand is die prediker pastoor Mars, en Dinsdagaand pastoor Jansen.

Die Woensdagaand is ’n opelugbyeenkoms by die Colibrisaal, Donderdagaand is pastoor Eben Mourries aan die woord en die Vrydagaand is daar ’n Talentaand met sang, dans, drama en getuienis.

Daar sal ook uitreikings gedoen word in verskillende areas.

Vir meer inligting, skakel Anthea Douman 073-523-4568 of Deon Abrahams 083-874-6123.



More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za