Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


KN, jy is 'n ou doring!

KN, jy is 'n ou doring!
 
2007-09-06


AS ek moet terugdink aan die jaar 1989 toe ek gematrikuleer het aan KN, kom baie herinneringe terug. Daai dae was KN nog waar Charleston Hill Sekondêr vandag is.

Ek onthou nog vir mnr Japie Charles die skoolhoof, en ek dink aan onnies soos Rickets, Abrahamse, Cupido en die grote mnr Pietersen (oom Zoy soos ons hom genoem het). Die man kon jou tug dat jy vir dae nog die houe op jou stewe voel.Hulle het jou nog grootgemaak vir die toekoms.

Vandag bevind ek my in ‘n goeie posisie wat werk betref.

Ek weet nie waar al die manne hul vandag bevind nie, maar as hulle die boodskap lees, wil ek net sê dankie - vandag kan ek ervaar en sien daai houe was tog die moeite werd.

CD Pietersen



More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za