Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Nog goeie mense

Nog goeie mense
 
2007-09-06


EK wil net my dank uitspreek teenoor die vrou wat op 27 Augustus my handsak wat ek in die taxi vergeet het, uitgehaal en gehou het.

Sy het my bankkaart gesien en die handsak die volgende dag bank toe geneem sodat dit deur die bank aan my terugbesorg kon word.

Na ‘n gesoek en navrae by die betrokke taxi, kon hy ‘n beskrywing van die vrou gee.

Ek het my sak net so teruggekry en is dankbaar.

Dit bewys dat daar tog nog mense is wat andere se besittings kan beskerm.

Vianca Davids



More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za