Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Dagboek

Dagboek
 
2007-09-06


RUGBY
* Lower Paarl Rugbyklub speel Saterdag ’n wegwedstryd teen Strand Pioneers. Die bus vertrek om 11:30 vanaf New Orleans rugbyveld. ’n Disko sal later die aand by Jeff’s Pub aangebied word. Toegang sal R10 per persoon wees.

KRIEKET
* Paarl Krieketklub oefen Maandae om 20:00 by Boland Krieketakademie, Dinsdae om 19:00 by die gimnasium (Boland-park) en Donderdae om 19:30 by Boland-park (die veld). ’n Funksie word ook môre aangebied waar biefstuk-etes met slaai verkoop sal word teen R35 per bord. Hierdie klub toer ook van 21 tot 24 September na die Suid-Kaap. Kostes per speler beloop R350.

* Young Peoples Krieketklub is volstoom besig met voorbereidings vir die nuwe seisoen. Oefeninge vind Dinsdae, Woensdae en Donderdae vanaf 17:30 by Daljosafat-stadion plaas. Die oefengroepe sal volgende week bekend gemaak word. Belangstellendes en nuwe spelers is welkom om aan te sluit. Vir meer inligting, Skakel Harry by 083-956-3266. Hierdie klub skop die seisoen volgende Vrydag af met ’n funksie in die Abattoir-saal. Vir inligting rakende kaartjiepryse, skakel Jeff by 082-566-3055.

* GM Thorp Paarl-Oos Krieketklub speel 22, 23 en 30 September vriendskaplike wedstryde (teenstanders en velde nog nie bekend nie). Oefeninge vind Maandae en Woensdae om 17:00 by New Orleans plaas. Marco Walters is as die nuwe afrigter van hierdie klub aangestel.

ATLETIEK
* Hawequa Gevangenis bied 19 September ’n 10km wedloop en 6km pretloop aan. Inskrywings kan op die dag gedoen word (van 07:00) en die wedloop sal 08:00 begin. Inskrywingsgeld is R15 per atleet. Vir meer inligting, skakel Jenny Pietersen by 021-864-5815 of Stoney Steenkamp by 083-235-2458.



More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za