Kunskalender
2007-09-13
Pottie. Die komiese, dog roerende toneelstuk ‘Die Uwe Pottie Potgieter’ met Frank Opperman is nog vanaand op die planke by Simonsvlei om 20:00. Bespreek by 082-896-9863.
Waterpoel. In een van slegs vier optredes in die Wes-Kaap, gaan Riku Lätti vanaand by die Waterpoel in Windmeul optree. Kontak Trudy by 082-896-9863 vir bespreking.
Geskenkmark. ’n Geskenkmark word vanaand en dan daagliks tot Sondag aangebied by Bushman’s Creek in Simondium. Behalwe kinderpret, is daar stalletjies met allerlei geskenke, klere, juwele, skilderye en huisgoed. Restaurant-fasiliteite is beskikbaar. Skakel 082-783-3075.
Nataniël. Môre om 20:00 sal sanger en skrywer Nataniël verskyn in ’n nuwe vertoning in die Endlersaal, Universiteit van Stellenbosch. Nataniël deel die verhoog met Charl du Plessis (klavier) en bekende Stellenbosse orrelis Zorada Temmingh. Kaartjies kos R110, met besprekings by Computicket of kaartjies by die deur.
Exhibition. An exhibition of mixed media works by Trasi Henen, Delicate Life Pursuer, opens on Saturday at 12:00 in the Stellenbosch Modern and Contemporary Gallery until 15 October.
Spring ball. Klapmuts Primary school will be hosting a Spring ball on Friday 21 September at 20:00 at the school hall. The band, Cool Sound, will provide the music and people can bring their own drinks. Tickets are R50. Call 021-875-5471.
More
News
|