Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Makietie op Saron

Makietie op Saron
 
2007-09-13


DAAR word môre groot makietie gehou met die mondigwording van Roodezandt Sekondêre Skool op Saron. Dis wanneer Mej Roodezandt ook gekroon word.

Saterdag is dit reünie-tyd met bring-en-braai, musiek, verversings en disko-dans die aand.

Die feesjaar sluit af op 12 Oktober met ‘n formele dinee, en ‘n dankseggingdiens 14 Oktober.

Vir navrae en bespreking, kontak 023-240-0353 of admin@roodezandts.wcape.school.za.



More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za