Sang vir siekes
2007-09-13
TOKTOKKIES, die werkers van CANSA, doen tans by wonings in Drakenstein aan met inligting oor waarskuwingstekens vir kanker.
Al bereik CANSA daardeur net een persoon per straat, is dit een persoon wat kennis rondom kanker opgedoen het.
So kan ingeligte besluite rondom sy of haar lewenstyl geneem word om kanker te voorkom of vinnig te behandel te ontvang, meen die organisasie.
Daar is hulp beskikbaar. Skakel Elsa Dauth by 021-873-3425, Alta Falck by 021-873-6358.
More
News
|