Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Leer praat die taal van die Nama

Leer praat die taal van die Nama
 
2007-09-13


’n INLIGTINGSESSIE rakende die inleidende kursus tot die Nama-taal wat eersdaags in die Paarl aangebied word, sal plaasvind op Woensdag 26 September om 19:30 by die Drakenstein biblioteek (Paarl-Oos).

Hierdie inligtingsessie sal gelei word deur Louis Nel, taalpraktisyn by die Departement Kultuursake en Sport.

Al 42 persone wat aangedui het dat hulle die kursus gaan bywoon, word versoek om hierdie inligtingsessie by te woon.

Vir verdere navrae oor die inligtingsessies, kontak Carmen Hartogh by 083-356-2645 of Andre Smith by 083-308-9165.



More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za