Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Dankie aan kliniek

Dankie aan kliniek
 
2007-09-13


HIERMEE wil ek my opregte dank uitspreek teenoor die personeel van Klein Nederburg Kliniek.

Ek was op Donderdag 23 Augustus by die kliniek ná twee.

Ek was hoogs tevrede met die diens van die personeel, veral van suster L Coetzee.

Dit is mense soos hulle wat weer op ‘n siek persoon se gesig ‘n glimlag sit.

Tevrede



More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za