Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Provinsiale kleure

Provinsiale kleure
 
2007-09-13


ALTESAME 52 gimnaste van die Wynland Gimnastiekklub het onlangs Boland by die Wes-Kaap kampioenskap in Oudtshoorn verteenwoordig.

Hierdie groep het teen die Westelike Provinsie en SWD deelgeneem met slegs die eerste sewe plekke wat gekwalifiseer het.

Die Paarlse gimnaste het altesaam 35 apparaatmedaljes verower (vlak een tot vier) en ook 17 algehele medaljes (vlak vyf en hoër met vyf goud, agt silwer en vier brons).

Slegs gimnaste van vlak vyf en hoër kan vroeg in Oktober aan die SA kampioenskap in Pretoria gaan deelneem.



More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za