Thursday 22 September 2011
This site will be updated on 30 September 2011
’n BOEREMUSIEKDANS sal gehou word op Saterdag 28 September van 20:00 by die Laerskool Noord-Eind in die Paarl. Die prys is R20 vir lede (R30 vir nie-lede).Almal word hartlik uitgenooi na die Boland-tak se dans, met die orkes van Piet Visser. Skakel Ciceel Wentzel by 083-346-7083.
More News