Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Gebedsmarathon op berg

Gebedsmarathon op berg
 
2007-09-20


’n INTERKERKLIKE gebedsmarathon word hierdie naweek gehou by die amfiteater van die Taalmonument.

Dit begin die Sondag om 17:00 en duur tot Maandag 17:00.

Daar sal ook sang en kooroptredes wees.

Vir meer besonderhede, sakel Dalene Cyster at 021-862-2209.

*Verryk jou geestelike lewe deur die diens by die Heilsleër op Saterdag 29 September om 15:00 by Bredastraat 80 in die Paarl by te woon.

Die spreker is Celestal van Wyk.

’n Gebedsgroep bid elke dag vanaf 13:00 tot 14:00.

Vir meer besonderhede, skakel Gillian Davids by 074-261-2585.



More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za