Gospelboeke gesoek
2007-09-20
EK soek hulp met die opspoor van twee gospelboeke wat ek uitgeleen het voor ‘n ongeluk waarin ek breinskade opgedoen het.
Een van die persone aan wie ek die boeke uitgeleen het, het verhuis na die Suid-Kaap en die ander een is oorlede. Die twee boeke waarna ek op soek is, is Die Koning Kom van Bonnie Kleynhans en Noodberig deur Billy Graham.
Enigeen wat hierdie boeke het, kan my kontak by Monopolystraat 26, Alpine Park, Mitchellsplein, 7785 (tel 021-367-1665 of faks 021-376-7948).
Mike Michaels
More
News
|