Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Kans vir Boland

Kans vir Boland
 
2007-09-20


DIE Boland Kavaliers kom Saterdag teen die Wildeklawer Griekwas by Boland-stadion in Wellington te staan.

Griekwas lê tans 6de op die punteleer met 22 punte, maar Boland is net 'n kortkoppie agter met 18 ligapunte en kan met 'n oorwinning en 'n bonuspunt hul posisie in vanjaar se Curriebeker-reeks verstewig.

Die wedstryd skop Saterdag af om 16:00 en kaartjies is beskikbaar by Pêrel Sport, die kantore van Boland Rugby en Boland-stadion.



More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za