Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Potjiekos-kompetisie

Potjiekos-kompetisie
 
2007-09-27


DIE Franschhoek Klub bied aan die jaarlikse Hugenote-Potjiekoskompetisie op 27 Oktober van 13:00 tot 20:00 by die Hugenote Monument.

McCarthy Toyota gaan ook hulle nuutste reeks voertuie vooraf bekend stel.

Kom geniet die dag as familie saam met u vriende.

Daar sal ook pryse te wen wees in die onderskeie afdelings.

Vir meer besonderhede, kontak Floris Koegelenberg by 021-808-8700 gedurende kantoorure of 073-221-1460.

Inskrywingsgeld is R70 per pot (kinders onder 18 jaar R35).

Bekende restaurateurs sal as beoordelaars optree.

Die opbrengs is ten bate van die Hugenote Gedenkmuseum Franschhoek.



More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za