Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Buitelug-avontuur

Buitelug-avontuur
 
2007-09-27


DIE avontuur- en buitelugtentoonstelling van meer as 200 uitstallers vind plaas op Bien Donné plaas in Simondium môre.

Vir die naweek, tot Sondag, sal besoekers hulle kan verlekker en verlustig in die nuutste in buitelug- uitrusting en -toerusting, vier-trek voertuie en vierwiel motorfietse, karavane, bote, en alles wat nodig sou wees vir buitelug-avonture en ’n reis die vertes in.

Daar sal ook ondervindings aangebied word wat die adrenalien sommer net daar kan laat pomp, ritte in helikopters, in statige asook nuwe motors.

Alle ouderdomme is welkom.

Kaas- en wynproe en smaaklike verversings word aan gaste voorgesit.

Vir inligting, besoek www.outdoorexpo.co.za of kontak Shirley by shirley@outdoorexpo.co.za.



More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za